Original Research
Die B.D.-graadkursus aan U.P. en die keuse tussen teologiese- of predikantsopleiding – 'n blik vanuit die Ned. Herv. Kerk
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 4, No 1 | a1295 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v4i1.1295
| © 1983 P. J. van der Merwe
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 September 1983 | Published: 09 September 1983
Submitted: 09 September 1983 | Published: 09 September 1983
About the author(s)
P. J. van der Merwe,, South AfricaFull Text:
PDF (107KB)Abstract
Van die vroegste jare word daar op universiteitvlak geworstel met die vraag of dit primêr moet gaan om onderrig of ook om vorming. Dit kan trouens gesê word dat hierdie vraag een van die klassieke dilemmas in die opvoedkunde geword het. In Suid-Afrika is dit vandag ook to baie aktuele tema in die debat oor tersiêre onderwys.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2629Total article views: 2202