Original Research

Die roeping en identiteit van die evangeliedienaar

A. J. Smuts
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 4, No 1 | a1294 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v4i1.1294 | © 1983 A. J. Smuts | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 September 1983 | Published: 09 September 1983

About the author(s)

A. J. Smuts,, South Africa

Full Text:

PDF (165KB)

Abstract

Aanleiding tot die keuse van hierdie tema was 'n gesprek met 'n jong predikant wat slegs enkele maande tevore sy militêre diensplig voltooi het. Hy het een en ander te vertel gehad omtrent sy ervaringe gedurende hierdie tyd. Dit is natuurlik moontlik om as dienspligkapelaan diens te doen sonder om werklik na aan die manskappe vir wie jy verantwoordelik is, te kom.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2691
Total article views: 2283


Crossref Citations

No related citations found.